Olka bolka is ‘n boetiek aanlyn winkel, in die sin dat daar net ‘n beperkte hoeveelheid van elke produk gemaak word- vir ‘n bepaalde tydperk. Indien jy egter in ’n produk belangstel wat uit voorraad is, kontak ons gerus.
Ons Suid Afrikaanse produkte bestaan uit kinderkussings, kussings en tea towels met afrikaanse bewoording op.
Categories
![]() Tea Towel |
![]() Kussings |


